Eksodus 20:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag vir jou geen afgod of enige verpersoonliking maak Rom 1:23 van wat bo in die hemele is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:1-6