Eksodus 20:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele volk het die stemme gehoor, die blitse, die klank van die ramshoring en die rokende berg gesien. Toe die volk dit sien het hulle gebewe en op ’n afstand bly staan.

Eksodus 20

Eksodus 20:16-21