Eksodus 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê sy suster aan die dogter van Farao: “Sal ek vir u ’n vrou wat voed uit die Hebreeuse vroue gaan roep sodat sy vir u die seuntjie kan versorg?”

Eksodus 2

Eksodus 2:1-17