Eksodus 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Wie het jou as heerser en regter oor ons aangestel? Beplan jy om my dood te slaan soos jy die Mitzrayiet doodgemaak het?” Moshe was bang en het gesê: “Waarlik, die ding is bekend!”Hand 7:28

Eksodus 2

Eksodus 2:4-20