Eksodus 2:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seun het gegroei en sy het hom na Farao se dogter gebring en hy het haar seun geword. Sy het hom Moshe genoem en gesê: “Ek het hom uit die water uitgehaal.”

Eksodus 2

Eksodus 2:1-20