Eksodus 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Man uit die huis van Levi het gegaan en ’n dogter van Levi as vrou gevat.

2. Die vrou het swanger geword en geboorte gegee aan ’n seun. Toe sy sien dat hy pragtig was, het sy hom drie maande lank weggesteek.

Eksodus 2