Eksodus 19:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele volk het saam geantwoord en gesê: “Alles wat יהוה gesê het, sal ons doen.” Moshe het die woorde van die volk teruggevat na יהוה toe.

Eksodus 19

Eksodus 19:3-16