Eksodus 19:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het opgeklim na God toe en יהוה het uitgeroep na hom van die berg af en gesê: “So moet jy vir die huis van Ya’akov sê en aan die seuns van Yisra’el vertel:

Eksodus 19

Eksodus 19:1-7