Eksodus 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe sê vir יהוה: “Die volk kan nie op die berg Sinai kom nie, want U het ons self gewaarsku en gesê: ‘Grens die berg af en sonder dit af ’.”

Eksodus 19

Eksodus 19:19-25