Eksodus 19:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet ook vir die volk grense rondom stel en sê: ‘Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg aanraak, sal sekerlik doodgemaak word.’

Eksodus 19

Eksodus 19:5-14