en die naam van die ander was Eli’eser, want, het hy gesê, ‘die God van my vader is my Hulp en het my van Farao se swaard bevry.’