Eksodus 18:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het bekwame manne uit die hele Yisra’el gekies en hulle as hoofde oor die volk aangestel: heersers oor ’n duisend, oor ’n honderd, oor vyftig en oor tien.

Eksodus 18

Eksodus 18:16-27