Eksodus 18:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog jy moet uit die hele volk bekwame manne kies wat God respekvol vrees, manne van waarheid wat onregverdige wins haat en dié aanstel oor hulle as heersers oor ’n duisend, heersers oor ’n honderd, heersers oor vyftig en heersers oor tien

Eksodus 18

Eksodus 18:19-22