Eksodus 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe Moshe se skoonvader alles sien wat hy vir die volk doen, sê hy: “Wat is dit wat jy vir die volk doen? Waarom sit jy alleen as regter en die hele volk staan voor jou van die oggend af tot die aand toe?”