Eksodus 18:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Yitro, Moshe se skoonvader, het ’n brandoffer en slagoffers gebring tot eer van God en Aharon en al die oudstes van Yisra’el het gekom om saam met Moshe se skoonvader ’n maaltyd te eet voor die Teenwoordigheid van God.