Yitro, die nie-Levitiese priester van Midyan, Moshe se skoonvader, het alles gehoor wat God vir Moshe en vir Sy volk Yisra’el gedoen het; hoe יהוה Yisra’el uit Mitzrayim uitgebring het.