Eksodus 17:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die plek Massah en M’rivah genoem vanweë die stryery van die seuns van Yisra’el en omdat hulle יהוה getoets het deur te sê: “Is יהוה tussen ons of nie?”

Eksodus 17

Eksodus 17:3-11