Eksodus 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hande van Moshe het swaar geword, toe vat hulle ’n klip en sit dit onder hom sodat hy daarop kon sit en Aharon en Hur het sy hande ondersteun, die een aan die een kant en die ander aan die anderkant. So het sy hande dan stewig gebly tot sononder.

Eksodus 17

Eksodus 17:8-16