Eksodus 16:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en in die oggend sal julle die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה sien omdat Hy julle gebrom teen יהוה gehoor het, want wat is ons dat julle teen ons kla?”

Eksodus 16

Eksodus 16:1-16