Eksodus 16:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gee aandag: aangesien יהוה vir julle die Shabbat gegee het, gee Hy vir julle op die sesde dag brood vir twee dae. Laat elkeen in sy plek bly; laat niemand op die sewende dag van sy blyplek af weggaan nie.”

Eksodus 16

Eksodus 16:21-30