Eksodus 16:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy sê vir hulle: “Dit is wat יהוה gesê het: Môre is dit ’n rusdag, ’n afgesonderde Shabbat tot יהוה. Wat julle wil bak, bak dit en wat julle wil kook, kook dit en bêre vir julle alles wat oor is, om dit te bewaar tot die oggend toe.”Eks 12:16; Eks 35:3

Eksodus 16

Eksodus 16:20-29