Eksodus 16:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die seuns van Yisra’el dit sien, sê hulle vir mekaar: “Wat is dit? (Man hu?)” Want hulle het nie geweet wat dit was nie. Moshe sê vir hulle: “Dit is die brood wat יהוה vir julle gee as kos.Num 11:7,8; Ps 105:40; Yog 6:32

Eksodus 16

Eksodus 16:12-21