Eksodus 16:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het van Eilim af weggetrek en die hele vergadering van die seuns van Yisra’el het in die wildernis van Sien gekom, wat tussen Eilim en Sinai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand nadat hulle uitgetrek het uit die land van Mitzrayim.

Eksodus 16

Eksodus 16:1-9