Eksodus 15:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het uitgeroep na יהוה en יהוה het vir hom ’n boom gewys. Toe hy dit in die water gegooi het, is die water soet gemaak. Daar het Hy vir hulle wette en riglyne geleer en hulle daar beproef

Eksodus 15

Eksodus 15:24-27