Eksodus 15:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Miryam, die profetes, die suster van Aharon, het ’n tamboeryn in haar hand gevat en al die vroue het agter haar uitgegaan, met tamboeryne en danse.

Eksodus 15

Eksodus 15:15-27