Eksodus 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yah is my Sterkte en my Lied en Hy het my Verlossing geword. Hy is my Magtige God, ek sal Hom vereer; die God van my vader, ek sal Hom oplig.

Eksodus 15

Eksodus 15:1-4