Eksodus 14:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die waters het teruggevloei en die strydwaens en die ruiters van Farao se hele leërmag wat agter hulle die see ingetrek het, toegemaak. Geeneen van hulle het oorgebly nie,

Eksodus 14

Eksodus 14:23-31