Eksodus 14:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die wiele van hulle strydwaens laat afval en hulle met moeite laat voortgaan. Toe sê die Mitzrayiete: “Laat ons van Yisra’el af wegvlug, want יהוה baklei vir hulle teen die Mitzrayiete.”

Eksodus 14

Eksodus 14:24-30