Eksodus 14:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het sy hand uitgesteek oor die see en יהוה het deur ’n sterk oostewind die hele nag deur die see laat teruggaan, die see droog gemaak en die waters is verdeel.

Eksodus 14

Eksodus 14:19-27