Eksodus 14:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die engel van God wat voor die leër van Yisra’el uitgetrek het, het weggegaan en agter hulle aan getrek en die wolkkolom het van vóór hulle weggetrek en agter hulle gaan staan;

Eksodus 14

Eksodus 14:17-22