Eksodus 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vir Moshe gesê: “Omdat daar in Mitzrayim geen grafte is nie, het u ons saamgevat om in die wildernis dood te gaan? Hoekom het u so met ons gemaak en ons uit Mitzrayim uitgebring?

Eksodus 14

Eksodus 14:3-18