Eksodus 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees, wanneer יהוה jou bring in die land van die Kena’aniete, Hittiete, Emoriete, P’riziete, Hiviete en Y’vusiete, wat Hy aan jou vaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee, ’n land wat vloei met melk en heuning, dan moet jy hierdie gebruik in hierdie maand hou.

Eksodus 13

Eksodus 13:1-12