Eksodus 13:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe Farao te hardkoppig was om ons te laat gaan dat יהוה al die eersgeborenes in die land van Mitzrayim doodgemaak het, beide die eersgeborene van die mense en die eersgeborene van die diere; daarom offer ek aan יהוה alles wat die baarmoeder oopmaak wat manlik is, maar al die eersgeborenes van my seuns koop ek los.Luk 2:23

Eksodus 13

Eksodus 13:6-16