Eksodus 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet dit nie rou eet of as dit in water gaar gekook is nie, maar oor die vuur gebraai, die kop, pootjies en die binnegoed.

Eksodus 12

Eksodus 12:1-19