Eksodus 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het aan die volk guns verleen in die oë van die Mitzrayiete. Meer nog, die man, Moshe, was baie hoog geag in Mitzrayim, in die oë van Farao se diensknegte en in die oë van die volk.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-8