Eksodus 11:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe en Aharon het al hierdie tekens voor Farao gedoen en יהוה het Farao se wil, emosie en verstand onveranderlik gemaak sodat hy die seuns van Yisra’el nie uit sy land laat gaan het nie.

Eksodus 11

Eksodus 11:4-10