Eksodus 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe en Aharon het na Farao toe gegaan en vir hom gesê: “So sê יהוה, die God van die Hebreërs: ‘Hoe lank sal jy weier om jou voor My te verneder? Laat My volk gaan dat hulle My kan dien,

Eksodus 10

Eksodus 10:1-9