Farao sê vir hom: “Gaan weg van my af! Pas op, jy sal my gesig nie weer sien nie, want die dag waarop jy my gesig sien, sal jy sterf.”