Eksodus 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Moshe: “Steek jou hand uit oor die land van Mitzrayim vir die sprinkane sodat hulle kan opkom oor die land van Mitzrayim en al die plante van die land opeet, alles wat die hael laat oorbly het.”

Eksodus 10

Eksodus 10:9-17