Eksodus 1:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. God was tevrede met die vroedvroue en die volk het vermenigvuldig en uitermate baie geword.

21. So was dit: omdat die vroedvroue God respekvol gevrees het, het Hy vir hulle huisgesinne gegee.

22. Farao het sy hele volk beveel en gesê: “Al die seuns wat gebore word, moet julle in die rivier (Nyl) gooi, maar al die dogters moet julle laat lewe.”

Eksodus 1