Efesiërs 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wees julle daarom nabootsers van God soos kinders vir wie Hy lief is

2. en leef in liefde, net soos Die Gesalfde Een ons ook liefgehad het en Homself vir ons oorgegee het as ’n offer en slagoffer aan God tot ’n soet reuk,

3. maar seksuele oortredinge en alle onreinheid of gulsigheid moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit gepas is by afgesonderdes,

Efesiërs 5