Efesiërs 3:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Aan Hom wat meer as kragtig is, om vir ons te doen ver bo alles wat ons vra of dink, volgens Sy wonderwerkende krag wat in ons werk,

21. die eer, lof en aanbidding in Sy gemeente, in eenheid met Die Gesalfde Een, Yeshua, deur alle geslagte vir tydlose ewigheid! Dit is waar!

Efesiërs 3