Efesiërs 1:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. en ons as kinders gevestig het deur Yeshua, Die Gesalfde Een, want dit stel Sy wil tevrede

6. sodat die eer en lof van Sy onverdiende guns geprys kan word, wat oorvloei op ons deur die Een wat Hy liefhet,

7. want in Hom is daar vir ons vryspraak en deur Sy bloed die vergifnis van sondes volgens die rykdom van Sy onverdiende guns,

8. wat oorvloedig in ons is in alle wysheid en verstandelike insig.

Efesiërs 1