Efesiërs 1:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Geseënd is God, die Vader van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, wat ons geseën het met al die seëninge van die Gees in die hemel, in eenheid met Die Gesalfde Een

4. net soos Hy ons vroeër, in eenheid met Hom, gekies het van voor die ontstaan van die wêreld af, om afgesonderd en sonder vlek in Sy Teenwoordigheid te wees en ons vroeër in liefde vir Homself aangestel

5. en ons as kinders gevestig het deur Yeshua, Die Gesalfde Een, want dit stel Sy wil tevrede

Efesiërs 1