Deuteronomium 9:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het daarom tot יהוה gebid en gesê: ‘O Meester, יהוה, moenie U volk, U erfenis wat U deur U grootheid losgekoop het, wat U uit Mitzrayim uitgelei het, deur ’n magtige hand, vernietig nie.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:24-29