Deuteronomium 8:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n land waarin jy brood sonder skaarste sal eet, waarin jy niks sal kortkom nie; ’n land waarvan die klippe yster is en uit wie se berge jy koper kan grawe.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:8-17