Deuteronomium 8:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat jou deur die groot en verskriklike wildernis gelei het, deur giftige slange en skerpioene en ’n dorsland sonder water; wat vir jou water uit die harde rots laat kom het;

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:6-18