Deuteronomium 7:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy sal meer geseënd wees as al die volke; daar sal tussen jou geen man of vrou steriel of onvrugbaar wees nie; nie onder jou of onder jou vee nie.

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:9-22