Deuteronomium 6:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet die opdragte van יהוה, julle God, Sy getuienisse en Sy reëls wat Hy julle beveel het, ywerig onderhou.

Deuteronomium 6

Deuteronomium 6:11-22