Deuteronomium 4:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle oë het gesien wat יהוה in die geval van Ba’al-P’or gedoen het, want יהוה, jou God, het al die manne wat agter Ba’al-P’or aangeloop het, onder julle uit vernietig,

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:1-10